AL TE LEKKER KAMP
DATUM: 15-17 Mei 2009
PLEK:
PLEK:
- Al te lekker Jeug Kampterrein
KOSTES:
R300 per persoon: Verblyf en etes
R260 per persoon: Jy gaan bywoon maar nie slaap nie
BANKBESONDERHEDE:
Altelekker Jeug Kampterrein
FNB Centurion
Takkode: 261550
Rek.No: 62049012256
Faks Bewys van betaling: 0865475789
VERWYSING: Jou naam + AJK1360
KUIERGAS: Jan Brand - Bring eie beddegoed en eetgerei
- Padkaart en program sal volg
Esg 36:23b .... en die nasies sal weet dat Ek die HERE is, spreek die Here HERE, as Ek My in julle voor hul oë as die Heilige laat ken.